DIE polisie in Limpopo het twee manlike verdagtes, onderskeidelik 43 en 49 jaar oud, in die vroeë oggendure van Dinsdag, 21 ...
DIE Nasionale Vervolgings­gesag (NVG) het bevestig dat ’n klag ingedien gaan word teen die deputy mayor van die ...
Die Stad Kaapstad het sy amptelike selfoon-app expand sodat inwoners nou misdaad én munisipale oortredings reguit van hul ...
’N MAN het na bewering sy buurvrou aangeval, haar vermoor en haar halfnaakte liggaam in ’n nabygeleë bos gaan dump, wat die ...
’N GESIN van Elsiesrivier se wêreld het in duie gestort nadat hul 17-jarige seun Saterdag, 18 April, doodgesteek is tydens ’n ...
ELF verdagtes wat Maandag, 20 April, deur die Valke se ernstige kommersiële misdaad-ondersoekspan in Limpopo in hegtenis ...
Een van hulle is Elsie Cloete (46) van Scottsdene in Kraaifontein wat nog rou oor haar dogter, Rowena Prins (30), wat op 26 ...
’N TIENER van George gaan eersdaags oorsee om deel te neem aan ’n skoonheidskompetisie. Jade Joy Swartz (13) neem oor twee ...
Die 22-jarige Ayanda Dludla staan tereg op verskeie aanklagte van moord, poging tot moord en roekelose bestuur nadat die ...
DIE Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê ná deeglike oorweging van die beskikbare bewyse, is daar besluit om nie die saak ...
DIE 30-jarige Moleli Motlatsi is deur die Warrenton-landdroshof in die Noord-Kaap tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat ...
’N MAN (33) van Fraserburg in die Noord-Kaap is tot 15 jaar direkte tronkstraf gevonnis ná ’n gewelddadige aanval op sy ...