Die lewe van ’n jongman van Pacaltsdorp by George is wreed kortgeknip ná hy aan die hand van ’n mes gesterf het.
DIE Dierebeskermingsvereniging (DBV) het, ná ’n maand van non-compliance van herhaalde waarskuwings en met die hulp van ’n ...
DIT het Sufiaan Mohidien van Mosselbaai slegs 25 minute geneem om ’n bielie van ’n vis uit die water te trek. Hy het ’n groot ...
DIE Wes-Kaapse verkeersbeamptes het tussen 20 en 27 April 77 arrestasies uitgevoer vir verskeie ernstige misdrywe, waarvan ...
TWEE mans wat verbind word met ’n mensehandel-ondersoek, sal Donderdag (môre) weer in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn ...
’N METROPOLISIEBEAMPTE wat op pad werk toe was, is gisteroggend in Mfuleni gegunpoint en van sy persoonlike besittings en ...
DIE TWEE boewe wat Saterdagaand (25 April) ’n uber-driver in Parkwood beroof en met ’n gun gepoint het, is Dinsdag (28 April) ...
Die PA-leier en minister van kuns, sport en kultuur, Gayton McKenzie, het pres. Cyril Ramaphosa tydens die ...
Die Jeffreysbaai-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n verkeersbeampte gister in ’n kop-aan-kop botsing op ...
DRIE mans is na bewering gekaap en kort daarna wreed doodgeskiet. Die polisie se eenheid vir ernstige en geweldsmisdade in ...
Die Philippi-Oos-polisie het laasweek op dieselfde dag reageer op drie afsonderlike voorvalle van huisrowe wat afgespeel het, ...
’n Video waarin ’n Uber-driver Saterdagaand in Parkwood beroof word, het die afgelope naweek die ronde op sosiale media ...