DIE polisie in Limpopo het twee manlike verdagtes, onderskeidelik 43 en 49 jaar oud, in die vroeë oggendure van Dinsdag, 21 ...
DIE Nasionale Vervolgings­gesag (NVG) het bevestig dat ’n klag ingedien gaan word teen die deputy mayor van die ...
’N MAN het na bewering sy buurvrou aangeval, haar vermoor en haar halfnaakte liggaam in ’n nabygeleë bos gaan dump, wat die ...
Die Stad Kaapstad het sy amptelike selfoon-app expand sodat inwoners nou misdaad én munisipale oortredings reguit van hul ...
Een van hulle is Elsie Cloete (46) van Scottsdene in Kraaifontein wat nog rou oor haar dogter, Rowena Prins (30), wat op 26 ...
ELF verdagtes wat Maandag, 20 April, deur die Valke se ernstige kommersiële misdaad-ondersoekspan in Limpopo in hegtenis ...
’N GESIN van Elsiesrivier se wêreld het in duie gestort nadat hul 17-jarige seun Saterdag, 18 April, doodgesteek is tydens ’n ...
’N TIENER van George gaan eersdaags oorsee om deel te neem aan ’n skoonheidskompetisie. Jade Joy Swartz (13) neem oor twee ...
DIE 30-jarige Moleli Motlatsi is deur die Warrenton-landdroshof in die Noord-Kaap tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis nadat ...
DIE Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê ná deeglike oorweging van die beskikbare bewyse, is daar besluit om nie die saak ...
’N HOËPROFIEL-hofsaak het die afgelope week groot aandag getrek toe ses vroue, almal verbonde aan ’n bekende juwelierswarewinkel, in die Durbanse-landdroshof verskyn het op aanklagte van grootskaalse ...
Die 22-jarige Ayanda Dludla staan tereg op verskeie aanklagte van moord, poging tot moord en roekelose bestuur nadat die ...