MIKE BROWN het vanuit die Wimpy in Harrismith op pad terug van sy jaarlikse vakansie in KwaZulu-Natal gereageer op my e-pos waarin ek hom vra om 'n onderhoud. Ja, hy beantwoord nog sy eie e-pos - ...
Die reuk van varsgebakte brood en die hartlikheid van ’n man wie se passie hy uitgeleef het met die knie van elke stuk deeg. Dit is hoe Parysenaars Goue Aar se Romy Masson sal onthou. ’n Man wie nie ...
’n Ronde lyf, ’n koddige kort enjinkap, blinkgevryfde bykomstighede, plat wieldoppe en dan daardie flankeer-kopligte met lang staal wimpers. Daar staan sy, vlekkeloos in haar ligblou gewaad. Ja, die ...