MIKE BROWN het vanuit die Wimpy in Harrismith op pad terug van sy jaarlikse vakansie in KwaZulu-Natal gereageer op my e-pos waarin ek hom vra om 'n onderhoud. Ja, hy beantwoord nog sy eie e-pos - ...
August Storbeck met sy 250-toekenning en 'n geskenk van die nasionale bloedbank. Vir August Storbeck (70) van Witfield is dit ‘n eer om sy moue vir die afgelope vyf dekades op the rol om bloed te ...
Gawie van der Merwe tydens die 250ste keer wat hy bloed by die Hatfield Plaza geskenk het. Bloed is lewe en omdat die 67-jarige Gawie van der Merwe van Môregloed die waarde daarvan besef het, het hy ...
’n Ronde lyf, ’n koddige kort enjinkap, blinkgevryfde bykomstighede, plat wieldoppe en dan daardie flankeer-kopligte met lang staal wimpers. Daar staan sy, vlekkeloos in haar ligblou gewaad. Ja, die ...